lirik lagu kurt darren – ek sit en verlang
onthou jy daai boom by jou ouma se huis
ek het ge wonder en jy’t my gewys
aand by die dam het ons n oomblik gedeel
n ster het verskiet en jy het my hart gesteel
nou hoor ek jou stem op die telefoon
kom kry my vanmiddag by ouma se boom
en ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
en my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
dit voel nog so lank
voel so lank voor ek jou weer sien
onthou jy my kar ons het hom stukkend gery
saggies ge-idle om jou pa te vermy
onthou jy daai movie twee-til-agteen
jy’t bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien.
nou hoor ek jou stem op die telefoon
kom kry my vanmiddag by ouma se boom
en ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
en my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
dit voel nog so lank
voel so lank voor ek jou weer sien
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu saltatio mortis – idol
- lirik lagu jonas esticado – corona
- lirik lagu trikitown – dolores se llamaba lola
- lirik lagu fred liel – ao vivo
- lirik lagu saltatio mortis – randnotiz
- lirik lagu rosenrot x – go! fight!
- lirik lagu yung simon – poppy seed
- lirik lagu axwell feat. shapov – belong
- lirik lagu jasleen royal & prateek kuhad – kho gaye hum kahan
- lirik lagu bobby gore – blessings my way