lirik lagu kontras – chemikalieë
ek’s so fake, ja, ek’s so fake
gee voor ek’s so fokken great
daar is niks meer van my oor nie
ek’s so bly, ja, ek’s so bly
jy kon iemand anders kry
ek wil fokken nooit weer van jou hoor nie
jy’s so goed, ja, jy’s so goed
beskerm deur jou god se bloed
jy kan steeds nie sy stem hoor nie
ons vermoed, ja, ons vermoed
met die ander gaan dit so goed
proe jy nie ook die fokken chloor nie?
chemikalieë in die water
chemikalieë in my brein
chemikalieë in die plante
chemikalieë in ‘n lyn
ek’s bereid, ja, ek’s bereid
om my visie uit te brei
ek speel asof ek nie kan verloor nie
dis ‘n feit, ja, dis ‘n feit
die wêreld gaan nou agteruit
niemand weet meer wat om in te glo nie
ek’s oortuig, ja, ek’s oortuig
eendag gaan ons almal swyg
niemand wou die waarskuwings hoor nie
alreeds gebruik, ja, alreeds gebruik
verskonings steel jou kind se tyd
proe jy nie ook die fokken chloor nie?
chemikalieë in die water
chemikalieë in my brein
chemikalieë in die plante
chemikalieë in ‘n lyn
chemikalieë in die aarde
chemikalieë in die wyn
chemikalieë in die hoofpaaie
chemikalieë in die huis
chemikalieë in die water
chemikalieë in my brein
chemikalieë in die plante
chemikalieë in ‘n lyn
chemikalieë in die aarde
chemikalieë in die wyn
chemikalieë in die hoofpaaie
chemikalieë in die huis
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu inna – wherever you go (türkçe çeviri)
- lirik lagu ykk – august 21st
- lirik lagu omb peezy – death row
- lirik lagu betinho de assis – era eu
- lirik lagu cassia – colossal happiness
- lirik lagu murder at the dance club – shut me down
- lirik lagu strawberry sun – overthinking
- lirik lagu mc einstein – habol v.2
- lirik lagu furkykass – sun
- lirik lagu brymir – rift between us