lirik lagu kontras – 24
oggend op vroeg
met ‘n kop wat klop
op pad werk toe
gooi op die n2 op
gisteraand was bietjie rof
gisteraand was bietjie rof
ek moet eet
beursie by die huis vergeet
probeer die aand onthou
vir nog ‘n laaste keer
my ingewande is ’n bietjie seer
my ingewande is ’n bietjie seer
maar ek is nie spyt nie
glo nie in selfverwyt nie
bel my vriende en ek hoor
meeste van hul klink maar goor
en almal sê net oor en oor
en almal sê net oor en oor
en almal sê net oor en oor
en oor en oor en oor en oor
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
die son trek water
dis amper al 5 uur
ek klim in die kar
ry huis toe summier
boodskappe sê kom maak n draai hier
boodskappe sê kom maak n draai hier
ek d~nk maar mooi
twee keer oor die saak
ek weet hierdie oomblik
is maak of braak
die kar draai self in die rigting van die bar
die kar draai self in die rigting van die bar
maar ek is nie spyt nie
glo nie in selfverwyt nie
bel my vriende en ek hoor
“ons almal gaan onsself verloor”
en almal sê net oor en oor
en almal sê net oor en oor
en almal sê net oor en oor
en oor en oor en oor en oor
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
21, 22, 23, 4
ek sal als omruil
vir nog net een bier
ek wil f~cked raak
party tot ek uitpass
fok werk môre en fok my baas
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu bryce vine – baby girl (remix)
- lirik lagu nindy sukma – dalan liyane
- lirik lagu f1rstman – geen vraag
- lirik lagu dj gm – first place
- lirik lagu amara – timeplan
- lirik lagu elosin – stolen time
- lirik lagu technikore – 4am
- lirik lagu safran kolker – surfers paradise
- lirik lagu j young mdk – run it up
- lirik lagu loco loco – i catched a cold in scotland