lirik lagu kobus! – ek wil jou soen
die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen
ek wil jou soen
die maan is te klein laat dit helderder skyn
ek wil jou soen
soek die towerperlemoen, wil die platlê-koffel doen
ek wil jou soen
kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar
ek wil jou soen
ek wil jou soen
jy’s soos somersonskynweer as die reën my irriteer
ek wil jou soen
wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees
ek wil jou soen
soos ‘n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet
ek wil jou soen
kan ek ‘n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei
ek wil jou soen
ek wil jou soen
ek wil my sleutel in jou slot sit
wil my brug bou oor jou kloof
jou parfuum is soos ‘n bries wat my my sinne beroof
wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp
wil my stomp binne jou kaggel sit
my olie in jou lamp

Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu jimmy the giant – when i was younger
- lirik lagu hellionight – ausgebombt
- lirik lagu tiwi [pt] – run it
- lirik lagu lil b – cashing out
- lirik lagu hooss – le go
- lirik lagu tray lunar – untrust
- lirik lagu tee richh – fuck (better days)
- lirik lagu vorhal – flex luthor
- lirik lagu don diablo – i’ll house you (vip mix)
- lirik lagu eric reprid – something to nothing