lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – waterval

Loading...

[vers 1]
jy tel my op
jy sit my neer
jy hou my vas as die donker my lig wil steel
ek voel jou hart
styf teen my klop
my wêreld draai om jou en dit sal nie stop

[voorkoor]
jy is die woorde
na die stilte
en die stilte na die woord

[koor]
jy’s ‘n waterval
wat deur my val
en jy is, jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n weerlig straal
wat voor my slaan
en jy is, jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n waterval
jy’s ‘n waterval

[vers 2]
en as ek in gee
gee jy nooit in nie
daar waar ek eindig sal jy begin
ek was gebreek
jy’t my gebou
ek sien ons ou dag met my arms om jou
[voorkoor]
jy is die woorde
na die stilte
jy’s die stilte na die woord

[koor]
jy’s ‘n waterval
wat deur my val
en jy is, jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n weerlig straal
wat voor my slaan
en jy is. jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n waterval
jy’s ‘n waterval

[slot]
jy’s ‘n watеrval
wat deur my val
en jy is, jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n weerlig straal
wat voor my slaan
en jy is, jy is dié een wat my verstaan
jy’s ‘n watеrval
jy’s ‘n waterval


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...