lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – van jaarsveld hartedief

Loading...

[vers 1]
ek wonder soms of jy ook als onthou
van hoërskool jare af tot hier en nou
ek wens ek kon die tyd net stil laat staan
voor ons te groot word
en te veel verstaan

[voorkoor]
ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly
want jare kom en gaan, maar ons twee sal vir altyd vriende

[koor]
bly net by my, ek sal jou daar kry
en as jy huil sal ek daar wees
vir jou het ek lief
van jaarsveld hartedief
wat my laat lag, as ek wil huil
my annatjie wat ek vir niks verruil

[vers 2]
sal ons nog jare lag oor dit wat was?
studente kuiers verby middernag
ons het al soveel goed saam deurgemaak
anna onthou jy
al ons lag en seerkry?
[voorkoor]
ek wonder soms hoе lank ons jonk sal bly
want jare kom en gaan, maar ons twee sal vir altyd vriendе

[koor]
bly net by my, ek sal jou daar kry
en as jy huil sal ek daar wees
vir jou het ek lief
van jaarsveld hartedief
wat my laat lag, as ek wil huil
my annatjie wat ek vir niks verruil

[brug]
met net een kyk sal ek verstaan
wat alles in jou hart aangaan
sal ek en jy ooit als kan oor vertel

[slot]
bly net by my, ek sal jou daar kry
en as jy huil sal ek daar wees
vir
bly net by my, ek sal jou daar kry
en as jy huil sal ek daar wees
vir jou het ek lief
van jaarsveld hartedief
wat my laat lag, as ek wil huil
my annatjie wat ek vir niks
my annatjie wat ek vir niks verruil


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...