lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – tot die perde eendag horings kry

Loading...

[vers 1]
wat maak dit saakas ons nie met mekaar kan praat?
as die donker kom draai en jy’s bang om ‘n kans te vat
al voel jy jy’s alleen moet jy weet ek is jou skaduwee
jy moet weet ek sal my alles en my laaste vir jou gee

[koor]
en nooit, nooit is ‘n bitter lang tyd
om te sê ons gaan nie baklei
maar dis nie net ek en jy nie, en nooit
dit klink baie goed vir my
by jou vir ewig bly net ek en jy
tot die perde eendag horings kry

[vers 2]
draai jou gesig na die een net vir jou gemaak
en raak vir my stil want met jou wil ek die heelaand praat
ek weet jy het gеsê ‘n duisend woorde maak geen verskil
maar еk sal aanhou probeer, al is dit vir die heel laaste keer

[slot]
en nooit, nooit is ‘n bitter lang tyd
om te sê ons gaan nie baklei
maar dis nie net ek en jy nie, en nooit
dit klink baie goed vir my
by jou vir ewig bly, net ek en jy
tot die perde eendag horings kry
(aah, aah, aah)
(aah, aah, aah)
tot die perde eendag horings (aah, aah, aah)
tot die perde eendag horings kry (aah, aah, aah)
en nooit, nooit is ‘n bitter lang tyd
om te sê ons gaan nie baklei
maar dis nie net ek en jy nie en nooit
dit klink baie goed vir my
by jou vir ewig bly, net ek en jy
tot die perde eendag horings kry
tot die perde eendag horings kry


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...