lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – opmaak

Loading...

[vers 1]
wie gaan eerste jammer sê?
of gaan jy op die bank bly lê?
ons wil nie meer die stilte hê nie
so gaan jy eerste jammer sê?

[voorkoor]
ons hou op dan gebeur dit weer
sou d~nk ons het ons les geleer
maar ons kan onsself net nie keer
ek soek jou meer jy soek my meer

[koor]
kom ons baklei sodat ons op kan maak
jy sê eks oulik as ek kwaad raak
ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
baklei sodat ons op kan maak
kom ons baklei sodat ons jammer sê
dat jy weer agter hierdie rug kom lê
en tot die dag wat ons twee saam oud raak
kom ons baklei sodat
kom ons baklei sodat ons opmaak

[vers 2]
kyk gou vining in my oë
sodat jy weer jouself verloor
jy stry daarteen, maar jy gee oor
so kyk gou vining in my oë
[voorkoor]
ons hou op dan gebeur dit weer
sou d~nk ons het ons les geleer
maar ons kan onsself net nie keer
ek soek jou meer jy soek my meer

[koor]
kom ons baklei sodat ons op kan maak
jy sê eks oulik as ek kwaad raak
ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
baklei sodat ons op kan maak
kom ons baklei sodat ons jammer sê
sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
en tot die dag wat ons twee saam oud raak
kom ons baklei sodat
kom ons baklei sodat ons opmaak

[brug]
ons hou op dan gebeur dit weer
sou d~nk ons het ons les geleer
maar ons kan onsself net nie keer
ek soek jou meer jy soek my meer

[slot]
kom ons baklei sodat ons op kan maak
jy sê eks oulik as ek kwaad raak (kwaad raak)
ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
baklei sodat ons op kan maak
kom ons baklei sodat ons jammer sê
sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
en tot die dag wat ons twee saam oud raak
kom ons baklei sodat
kom ons baklei sodat
kom ons baklei sodat ons op kan maak
jy sê eks oulik as ek kwaad raak
ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
baklei sodat ons op kan maak
kom ons baklei sodat ons jammer sê
sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
en tot die dag wat ons twee saam oud raak
kom ons baklei sodat ons opmaak


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...