lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – ophou

Loading...

[vers 1]
ek weet hoe om te dans
ek weet hoe om jou aan te trek
en ek skryf vir jou ‘n liedjie soos net ekke kan
verlei jou met die glimalag van die sekelmaan

[vers 2]
kan jou ego streel
op jou gevoelens speel en dan
net so maklik vang en terug gooi in die water in
maar hoe kry jy dit reg om my so om te spin
{voorkoor]
jy breek my kop met alles wat jy het
kom aan sê my net wat moet ek doen

[koor]
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
ek gaan vanaand onder jou venster staan
ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
sal jy my optel in jou hande dra
my oë in staar, so sê my sê my toe
want ekke weet nie hoe om te ophou

{vers 3]
het al my ma gebel
haar alles van jou vertel en so
maar jy sien my nie eers raak nie of dis hoe dit voel
hoekom is ek so seker jy’s vir my bedoel

{voorkoor}
jy breek my kop met alles wat jy het
kom aan sê my net wat moet ek doen

[koor]
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
ek gaan vanaand onder jou venster staan
ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
sal jy my optel in jou hande dra
my oë in staar, so sê my sê my toe
want ekke weet nie hoe om te ophou
{slot]
want ekke weet nie hoe om te ophou
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
ek gaan vanaand onder jou venster staan
ek roep jou nou tot jy vir my wil hê
ek weet nie hoe om te ophou
ophou
sal jy my optel in jou hande dra
my oë in staar, so sê my sê my toe
want ekke weet nie hoe om te ophou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...