lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – lief vir jou geraak

Loading...

[vers 1]
hoe kon ek als so verloor?
hoe kon ek almal net so glo?
terwyl ek weet, hoe werk jou hart
terwyl ek weet, hoe alles was
as ek weer ‘n kans kon kry
en jou woorde hou by my

[voorkoor]
sou ek jou terug draai na my toe

[koor]
ek het lief vir jou geraak
het my hart van voor af oopgemaak
ek’t my keuse reeds gemaak
maak die res rêrig saak?
en hulle sê jy sou my seermaak
as die leuns van die verlede ons moes raak
maar almal was toe verkeerd
jy was beter gewees
jy’t die beste van jou vir my gegee

[vers 2]
die storm het lank aangehou
ek hoor al dae nie meer van jou
jy was daar, elke keer
deur die goeie en die seer
vergewe my, kan ons vergeet?
ek wil vir altyd by jou wees
[voorkoor]
kom ons draai terug die wyser

[slot]
ek het lief vir jou geraak
het my hart van voor af oopgemaak
ek’t my keuse reeds gemaak
maak die res rêrig saak?
en hulle sê jy sou my seermaak
as die leuns van die verlede ons moes raak
maar almal was toe verkeerd
jy was beter gewees
jy’t die beste van jou vir my gegee
ooh
ek het lief vir jou geraak
ooh
ek het lief vir jou geraak
het my hart van voor af oopgemaak
ek’t my keuse reeds gemaak
maak die res rêrig saak?
en hulle sê jy sou my seermaak
as die leuns van die verlede ons moes raak
maar almal was toe verkeerd
jy was beter gewees
jy’t die beste van jou vir my gegee


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...