lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – ek’s joune

Loading...

[vers 1]
jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
toe ek die foute sien, toe hou ek meer van jou
my moeilikste totsiens en beste hallo
ek het so lank gesoek en hier is dit nou
hier is dit nou

[koor]
jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
ek’s joune
ek’s joune
ek’s joune

[vers 2]
d~nk elke dag ons kan nie beter lief hê nie
maar more is dit meer as wat ons nou het hier
wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
en as die einde kom soek ek jou naaste aan my
ek soek jou langs aan my

[koor]
jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
jy voel meer natuurlik as die skadu langs my
ek’s joune
ek’s joune
ek’s joune
[slot]
jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou
toe ek die foute sien, toe hou ek meer van jou
my moeilikste totsiens en beste hallo
ek het so lank gesoek en hier is dit nou
jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry (sal kan kry)
jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
ek’s joune
ek’s joune
ek’s joune


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...