lirik lagu karlien van jaarsveld – ek en jy en die maan
[vers 1]
ja die hart is hard ek weet
maar dit moet jy nooit vergeet
dat ek jou nooit sal los nie
dit wat ons het is soveel meer
so min gevat soveel gegee
[voorkoor]
ons liefde kom so maklik (klik, klik, klik)
[koor]
dis net ek en jy en die maan
vanaand dans ons saam
tot die sterre om ons val
en jy jou hart vir my oopmaak
wees net jouself
dis al wat tel
dis net ek en jy
ek en jy en die maan vanaand
[vers 2]
ons het bloed vir ons gesweet
daar was gebou en afgebreek
ons het bly veg vir dit wat saakmaak
jy spoel die stil weg soos die reën
jy laat my weet ek’s nooit alleen
jy ken my goed weet hoe my siel praat
[koor]
dis net ek en jy en die maan
vanaand dans ons saam
tot die sterre om ons val
en jy jou hart vir my oopmaak
wees net jouself
dis al wat tel
dis net ek en jy
ek en jy en die maan vanaand (vanaand, vanaand, vanaand)
[slot]
dis net ek en jy en die maan
vanaand dans ons saam
tot die sterre om ons val
en jy jou hart vir my oopmaak
wees net jouself
dis al wat tel
dis net ek en jy
ek en jy en die maan vanaand
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu r. stevie moore – sidelines
- lirik lagu wicky – amors pil
- lirik lagu naophobic – theyre dying
- lirik lagu sister psychic – painting
- lirik lagu joyriders – there is no place for feelings
- lirik lagu kaizers – tālu
- lirik lagu big ant dog – luv to rage
- lirik lagu meryl – lovestory
- lirik lagu kapow! – always meant to be
- lirik lagu psychi – wake me