lirik lagu karlien van jaarsveld – daniel en eliah
[vers 1]
negentien desember
verander als veraltyd
tweeling seuntjies word aan my geleen
voor ek iets kon sê is
dit of my asem wegraak
my blou en bruin oog seuntjies
huil die mooiste deuntjies
[voorkoor]
eliah moenie bang wees god is hier
daniel, in die leeukuil en die vuur
[koor]
eliah het die here god oor jou geroep
jou geheilig deur sy vlees en bloed
hy droom oor jou lank voor ons tyd
en daniel jy’s diе sleutel wat gehеime wys
jy’s die waarheid bly in god se tyd
sy guns sal jou volg waar jy en eliah in sy spoor bly
[vers 2]
ek kon leer dat liefde
onvoorwaardelik oorgee
lag uit vollebors met elke dag se grootword
[voorkoor]
eliah moenie bang wees god is hier
daniel, in die leeukuil en die vuur
[koor
eliah het die here god oor jou geroep
jou geheilig deur sy vlees en bloed
hy droom oor jou lank voor ons tyd
en daniel jy’s die sleutel wat geheime wys
jy’s die waarheid bly in god se tyd
sy guns sal jou volg waar jy en eliah in sy spoor bly
[brug]
wees dankbaar in die vuur bly staan
want jy is in hom uitverkies
as bruid laat die lig in jou are wys
[slot]
eliah het die here god oor jou geroep
jou geheilig deur sy vlees en bloed
hy droom oor jou lank voor ons tyd
en daniel jy’s die sleutel wat geheime wys
jy’s die waarheid bly in god se tyd
sy guns sal jou volg waar jy en eliah in sy spoor bly
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu audrey sherman – innocently
- lirik lagu hxrdikk – galtiyaan
- lirik lagu entrr – gone too far
- lirik lagu wolfmother – ego
- lirik lagu micia – to the stars
- lirik lagu seqviz & soni vang – она хавает (she hoots)
- lirik lagu melendi – un violinista en tu tejado (directo las ventas)
- lirik lagu cifika – giant lion
- lirik lagu double trouble & the rebel mc – just keep rockin’
- lirik lagu camoflaw – the sweetest fruit