lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karlien van jaarsveld – as die gordyn val

Loading...

ek en jy staan alleen
almal is weg en ek voel dit reën
soos elke aand na elke show
los jy my weer en jy’t geen berou

as die gordyn val
haal jy jou masker af en word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
maar dit verander alles
verander hoe ek voel en wat ek van jou d~nk verander my en jou
ons boot begin te sink want jy voel niks vir my nie
as die gordyn val
hoe was ek so verkeerd?
waarom kon еk jou net nie vergeet
en ook soos jy еlke aand
my teen die ander daar om jou meet

as die gordyn val
haal jy jou masker af en word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
maar dit verander alles
verander hoe ek voel en wat ek van jou d~nk verander my en jou
ons boot begin te sink want jy voel niks vir my nie
as die gordyn val

ek wens ek kon dit skree
ek voel so vas gehou
want vir my en jou was daar tog nooit ‘n kans gewees

as die gordyn val
haal jy jou masker af en word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
as die gordyn val

haal jy jou masker af en word jy weer jouself
waar niemand jou kan sien en niemand ooit sal weet nie
maar dit verander alles
verander hoe ek voel en wat ek van jou d~nk verander my en jou
ons boot begin te sink want jy voel niks vir my nie
as die gordyn val


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...