lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu karen zoid – donker nag

Loading...

hier kom die donker, hier kom die donker nag
die donker nag is die plek waar geliefdes sal eeue wag
al eeue wag, in die donker nag

hier in die donker, hier in die donker nag
die donker nag waar vergifnis kan skitter soos ‘n ster wat wag
die sterre wag van die donker nag

slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
geen klag teen die donker, geen klag teen die donker
slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag
ja
slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker
slaap sag in die donker die pragtige donker nag
ja
slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
geen klag teen die donker, geen klag teen die donker
slaap sag in die donker , slaap sag in die donker nag
ja
slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker
slaap sag in die donker die pragtige donker nag


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...