lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jy is my huis – dodo nyoka

Loading...

jy is my huis, jy is my hart
en ek belowe jou ook dat
ek elke tree saam jou sal stap
want jy’s my huis en jy’s my hart

jy is my huis, jy is my doel
my vir die eerste keer laat voel
of ek die donker weg kan spoel
want jy’s my huis en jy’s my doel

en jou fondasie
nog sterker as onse afrikaner nasie
jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
want my liefde voel tuis

jou grond is heilig
en onder jou dak voel ek veraltyd veilig
en daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
want my liefde voel tuis
jy is my huis

jy is my huis, jy is my taal
want jou mooi lyf en wat ook al
ek sal jou vang as jy ooit val
want jy’s my huis en jy’s my taal
ja, jy’s my huis gemaak van staal
en jou fondasie
nog sterker as onse afrikaner nasie
jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
want my liefde voel tuis

jou grond is heilig
en onder jou dak voel ek veraltyd veilig
en daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
want my liefde voel tuis
jy is my huis
jy is my huis

en jou fondasie
nog sterker as onse afrikaner nasie
jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
want my liefde voel tuis

jou grond is heilig
en onder jou dak voel ek veraltyd veilig
en daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
want my liefde voel tuis
jy is my huis


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...