lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – wil wees soos u

Loading...

laat my in u skadu wandel
laat my in u spore loop
laat my sien wat u sien
laat my hoor wat u hoor
laat ek meer en meer kan wees soos u

laat u lig my pad se lamp wees
breek u waarheid oop in my
laat my hart u hart voel
u gees oor my spoel
dat ek meer en meer kan wees soos u

mag my hande u hande wees
my woorde u woorde wees
mag elke een u liefde sien in my
laat my voete loop waar u wil hê
en vrede in my kom lê
u lig en liefde in my rus
ek wil wees soos u is
lê my saggies voor die troon neer
hou my naby aan u hart
leer my u stem hoor
leer my verstaan
dat ek meer en meer kan wees soos u

mag my hande u hande wees
my woorde u woorde wees
mag elke een u liefde sien in my
laat my voete loop waar u wil hê
en vrede in my kom lê
u lig en liefde in my rus

hallelujah
hallelujah
hallelujah

ek wil wees soos u
ek wil wees soos u

mag my hande u hande wees
my woorde u woorde wees
mag elke een u liefde sien in my
laat my voete loop waar u wil hê
en vrede in my kom lê
u lig en liefde in my rus
ek wil wees soos u is
ek wil wees soos u is
ek wil wees soos u is


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...