lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – wat van liefde?

Loading...

[vers 1]
so baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees
die wêreld lê stukkend en ek weet nie hoe dit ooit kan genees
maar ek weet in al die seer kan jy maklik jou fokus verloor
in die stilte van jou hart sal jy altyd die antwoorde hoor

[koor]
eks hier vir ‘n rede eks hier om te bly
tot hy my kom haal
sal ek aanhou baklie vir vrede
en liefde wat nooit mag verdwyn
as almal net stil bly en niemand wil praat
sal woede bly groei en harte bly hard
sê my wat het van liefde geword

[vers 2]
verstom kyk ek rond want ek sien die duiwel is los
dis elkeen vir homself en dit maak ook nie saak wat dit kos
maar ek weet daar waar lig is sal die duisternis nooit kan bestaan
en lig is om lief te hê dis hoekom ek hier bly staan

[koor]
eks hier vir ‘n rede eks hier om te bly
tot hy my kom haal
sal ek aanhou baklie vir vrede
en liefde wat nooit mag verdwyn
as almal net stil bly en niemand wil praat
sal woede bly groei en harte bly hard
sê my wat het van liefde geword

eks hier vir ‘n rede eks hier om te bly
tot hy my kom haal
sal ek aanhou baklie vir vrede
en liefde wat nooit mag verdwyn
as almal net stil bly en niemand wil praat
sal woede bly groei en harte bly hard
sê my wat het van liefde geword

[outro]
so baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...