lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – vir solank as ek leef

Loading...

ek het my altyd verbeel
dat ek vir ewig kon speel
dat liefde my nooit sou vang nie

ek was hardkoppig en jonk
‘n mooi prinses in ’n tronk
en al die sleutels was myne

toe sien ek jou deur die ruite
en ek moes uit my kasteel ontvlug

vir solank as ek leef
bly jy deel van my drome
vir solank as ek leef
bly jy woon in my hart
vir solank as ek leef
ja altyd sê ek die woorde
ek is joune vir solank as ek leef

jy bly ‘n raaisel vir my
en al gaan jare verby
bly jy vir my geheimsinnig
kyk twee en twee maak tog vier
die hele legkaart is hier
maar daar’s ’n deeltjiе wat weg is
dit maak jou onweerstaanbaar
dis daardie iets wat my diе pad laat loop

vir solank as ek leef
bly jy deel van my drome
vir solank as ek leef
bly jy woon in my hart
vir solank as ek leef
ja altyd sê ek die woorde
ek is joune
vir solank as ek leef

ware liefde
ken geen grense
ken geen tyd
my hele lewe
gee ek vir jou

vir solank as ek leef
bly jy deel van my drome
vir solank as ek leef
bly jy woon in my hart
vir solank as ek leef
ja altyd sê ek die woorde
ek is joune vir solank as ek leef
ek is joune vir solank as ek leef


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...