lirik lagu juanita du plessis – vat hom!
vang die son hou hom vas by jou
laat die dag aan jou woorde klou
kom sing ‘n lied van jou eie lewe
met soveel hoop dat die aarde bewe
vergeet die naam van jou laaste traan
en laat die swart in jou gister staan
kyk na die blou van ‘n nuwe môre
raak in die lig van die dag verlore
staan op maak geraas
vergeet van hoe dit was
wees jou eie rede om te leef
o o o vat hom
steek uit jou hande en vat hom
vat elke oomblik van die dag vas
asof hy net vir jou gemaak was
o o o vat hom
steek uit jou hande en vat hom
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey
steek uit jou hande en vat hom
laat die reën op jou lewe val
wat in sy wolk elke droom gaan haal
en laat die winde jou sorge weg waai
dit in ‘n vreemde land gaan aflaai
vergeet die nag van jou laaste traan
en laat die swart in jou gister staan
kyk na die blou van ‘n nuwe môre
raak in die lig van die dag verlore
staan op maak geraas
vergeet van hoe dit was
wees jou eie rede om te leef
o o o vat hom
steek uit jou hande en vat hom
vat elke oomblik van die dag vas
asof hy net vir jou gemaak was
o o o vat hom
steek uit jou hande en vat hom
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey
steek uit jou hande en vat hom
steek uit jou hande en vat hom
vat elke oomblik van die dag vas
asof hy net vir jou gemaak was
o o o vat hom
steek uit jou hande en vat hom
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey (hey)
almal sê hey
steek uit jou hande en vat hom
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu j trix x subspace x abdulaziz – khaas hai | j trix x subspace |
- lirik lagu angela ken – it’s okay not to be okay
- lirik lagu amara – très belle
- lirik lagu selfmxdebless – black tears
- lirik lagu tünzalə – ulu dağlar
- lirik lagu luchi fly – бронежилет (bulletproof)
- lirik lagu eterno rancor – ira
- lirik lagu qveen herby – ummm
- lirik lagu aidan kelley – i like you
- lirik lagu baby bishop – well damn