lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – u is god

Loading...

my woorde is min
maar my hart loop oor
wat ek binne my voel
is maar net die begin
want ek weet wie’t verloor

saam met u engele
wil ek voor u staan
wil ek juig en sing
eer gee aan u
want groot is u naam

en dan sing ek hallelujah
en dan sing ek hallelujah
my hart sing net hallelujah
u is god, u is heer, dis u wat regeer

als wat ek het
en als wat ek is
ek weet dis genade uit u hand
waarvoor ek dankbaar is
saam met u engele
wil ek voor u staan
wil ek juig en sing
eer gee aan u
want groot is u naam

en dan sing ek hallelujah
en dan sing ek hallelujah
my hart sing net hallelujah
u is god, u is heer, dis u wat regeer

hier waar ek staan
voor u troon
wil ek buig
wil ek juig
want u is in my
u is in my
ek weet ek is vry

en dan sing ek hallelujah
en dan sing ek hallelujah
my hart sing net hallelujah
u is god, u is heer, dis u wat regeer

u is god, u is heer, dis u wat regeer
dis u wat regeer


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...