lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – tingeling

Loading...

jy praat, praat, praat net soos ‘n papagaai
dan sê jy ek hou my doof
en jy ruk, ruk, ruk jouself in ‘n krul
ja jy’t mos jou eie wil

maar vanaand as jy langs my kom lê
en jou rug op my wil draai
dan sit ek my arm om jou lyf en sê
onthou, onthou

jy’s my hart se punt
jy’s my warrelwind
ek vrêk nogsteeds oor jou
jy gee my hoendervleis
jy laat my hare rys
en my tone krul om oor jou
jy’s my liefste ding
jy’s my tingeling
en oulik, oulik verby
jy’s my hartedief
ek het jou baie lief
en jy bly nog die een vir my
jy maak my kop skoon deurmekaar
ek weet nie moet ek lag of huil
jy’s altyd reg, reg, reg en ek’s verkeerd
ek kry net nooit ‘n beurt

maar vanaand as ek langs jou kom lê
en ek my rug op jou wil draai
dan sit jy jou arm om my lyf en sê
onthou, onthou

jy’s my hart se punt
jy’s my warrelwind
ek vrêk nogsteeds oor jou
jy gee my hoendervleis
jy laat my hare rys
en my tone krul om oor jou
jy’s my liefste ding
jy’s my tingeling
en oulik, oulik verby
jy’s my hartedief
ek het jou baie lief
onthou
onthou
onthou
jy’s my hart se punt
jy’s my warrelwind
ek vrêk nogsteeds oor jou
jy gee my hoendervleis
jy laat my hare rys
en my tone krul om oor jou
jy’s my liefste ding
jy’s my tingeling
en oulik, oulik verby
jy’s my hartedief
ek het jou baie lief
en jy bly nog die een vir my
jy’s my hartedief
ek het jou baie lief
en jy bly nog die een vir my
jy’s my liefste ding
jy’s my tingeling
en jy bly nog my hart se punt


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...