lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – tel my op

Loading...

die lewe is soos ‘n rondomtalie
warrelwinde wat jou waai
eers bo dan onder in en uit
ja jy moet vashou om elke draai

ons almal het iemand nodig nodig
wat kan help om bo te bly
en jy’s net altyd naby naby
om die woema weer terug te kry

jy tel my hart weer op
jy tel my hart weer op
en as ek aanhou val en val en draai en draai
is dit jy wat my laat stop
net soos ek d~nk ek is weer onder
tel jy my op
net ‘n soen op my w~ng en ‘n stywe drukkie
maak my tenk weer vol
en daai kyk in jou oë met die mooiste smile
sit my wiеle weer aan die rol

ons almal het iеmand nodig nodig
wat kan help om bo te bly
en jy’s net altyd naby naby
om die woema weer terug te kry

jy tel my hart weer op
jy tel my hart weer op
en as ek aanhou val en val en draai en draai
is dit jy wat my laat stop
net soos ek d~nk ek is weer onder
tel jy my op

hou my vas moet my nie los
ek sal volg waar jy ookal gaan
wat jy gee is wat ek wil hê
hou my vas moet my nie los
wat jy gee is wat ek wil hê
wat ek wil hê

jy tel my hart weer op
jy tel my hart weer op
en as ek aanhou val en val en draai en draai
is dit jy wat my laat stop
net soos ek d~nk ek is weer onder
tel jy my op


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...