lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – styf vas

Loading...

ek kon gisteraand nie slaap nie
want ek lê hier alleen
oe ek kan dit nie help nie
my engel jy is die een

ek verlang na jou duine
ek verlang na jou smile
die begin van my einde
kom ek maak ‘n draai

styf vas
hou my teen jou lyf vas
ons twee het ‘n ding hier begin
jy’s die een in my hart
styf vas
hou my teen jou lyf vas
ons twee het ‘n ding hier begin
en ek kannie meer wag

hey kan jy ook nie slaap nie
ek d~nk ek het net die plan
oe dis mos nooit te laat nie
kom ons kuier vanaand
ek weet jy is mynе
want jy’t my gebel
ek is so opgewondе
ek wil die wêreld vertel

styf vas
hou my teen jou lyf vas
ons twee het ‘n ding hier begin
jy’s die een in my hart
styf vas
hou my teen jou lyf vas
ons twee het ‘n ding hier begin
en ek kannie meer wag


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...