lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – skatte

Loading...

hoekom maak jy somme
hoekom tel jy tyd
waarby kom jou hartklop uit

en wat is diamante
as die liefde langer hou
jy’s meer as dit vir my en ek’s meer as dit vir jou

ek onthou hoe my hart na jou gesoek het
hier’s jy nou, ek’s naby jou

in die goud en silwer van gister se drome kan
honderde duisende stories van ons bestaan
as jy by my staan gaan die storie aan
in die donkernag het ons skatte gejag en ons
harte oor liefde en lewе se reënboog laat gly
tot ek jou hart kom kry
diе skat in my hart is jy
kyk hoe val die ure
om ons harte neer
die gat in elke oomblik waaruit ons iets kan leer

maar jy’t my geleer
om net vir nou te lewe
hier’s jy nou ek’s naby jou

in die goud en silwer van gister se drome kan
honderde duisende stories van ons bestaan
as jy by my staan gaan die storie aan
in die donkernag het ons skatte gejag en ons
harte oor liefde en lewe se reënboog laat gly
tot ek jou hart kom kry
die skat in my hart is jy

in die donkernag het ons skatte gejag en ons
harte oor liefde en lewe se reënboog laat gly
tot ek jou hart kom kry
die skat in my hart is jy

die skat in my hart is jy


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...