lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – see toe

Loading...

[vers 1]
klim in, in, in vakansie het begin
hey man dis die lewe die
ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek
dit met ‘n kruisie af getel elke week
nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak
dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar

[koor]
klim in, in, in vakansie het begin
ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
almal wil see toe gaan
ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
hey man dis die lewe die

[vers 2]
draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai
want ons hoor die branders net daar om die draai
almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê
oe dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees

[koor]
klim in, in, in vakansie het begin
ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
almal wil see toe gaan
ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
hey man dis die lewe die

vakansie, na na na vakansie, familie tyd, die beste tyd van die jaar die
oe see toe, na na na see toe
dis ons tyd om altyd te hou

klim in, in, in vakansie het begin
ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
almal wil see toe gaan
ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak

klim in, in, in vakansie het begin
ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
almal wil see toe gaan
ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
hey man dis die lewe die
totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak
hey man dis die lewe die


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...