lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – sal jy onthou

Loading...

sal jy onthou

al die ure, elke nag wat ek verby wens
die gesigte in my drome
ek weet dis jy

ek mis jou, die verlange laat my hart huil
jou laaste woorde sny deur my
dit sny deur my

ek staan in die reën
net ek alleen
en ek wonder
ek wonder

sal jy my eendag onthou
as jou wêreld leeg raak om jou
sal jy onthou, sal jy my onthou
as liefde sy rug op jou draai
en jy na ‘n beter lewe wil blaai
sal jy onthou, sal jy my onthou
ek probeer vergeet
elke foto het jou naam op
jou glimlag bly in my, jy bly in my

mag my woorde
‘n merk in jou gedagtes los
mag ek daar wees in jou drome, in jou drome

môrе is ook eendag
en my hart bly hoop
maar ek vra jou
ek vra jou

sal jy my eendag onthou
as jou wêreld leeg raak om jou
sal jy onthou, sal jy my onthou
as liefdе sy rug op jou draai
en jy na ‘n beter lewe wil blaai
sal jy onthou, sal jy my onthou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...