lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – opstaan!

Loading...

dis ‘n stryd
al die raaisels van die lewe in ‘n weegskaal
wat in my kop bly maal
die verwyd
oor elke fout wat ek gemaak het
met elke seer
het ek ‘n lewens les geleer

dis ‘n keuse om aan te hou loop
nooit te gaan lê nie
want daar’s altyd hoop

maak nie saak hou hard jy val nie
dis hoeveel keer jy opstaan
nie wat die lewe na jou toe gooi nie
maar wat jy daarvan maak
maak nie saak hoe diep die pyn nie
tyd bring weer genesing
so lank jy niе moed verloor nie
en nеt weer probeer
en weer, en weer
want dis hoeveel keer jy opstaan
dis hoeveel keer jy opstaan
om te vlug
is net so goed ek vlug van my eie skaduwee
dis by my elke tree
ek het geleer
om net my oë te hou op die horison se bult
waar ek die son sal vind

die wêreld sê jy’s ‘n mislukking
maar ek sê jy kan maar alles bring

maak nie saak hou hard jy val nie
dis hoeveel keer jy opstaan
nie wat die lewe na jou toe gooi nie
maar wat jy daarvan maak
maak nie saak hoe diep die pyn nie
tyd bring weer genesing
so lank jy nie moed verloor nie
en net weer probeer
en weer, en weer
want dis hoeveel keer jy opstaan

dis hoeveel keer jy opstaan


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...