lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – nou wat nou

Loading...

nou nou wat nou, bly jy of ry jy
nou nou wat nou, hou jy nog van my
nou wat nou, praat jy nog met my
kan ek dan nog ‘n drukkie kry

maak ‘n plan my ou, kom sê net baie gou
is jy in of uit ja jy moet gou besluit
maar onthou ek bly net ‘n vrou
en my hart behoort nogsteeds aan jou

jy hou jou kuite stuif, soek jy dalk ‘n ander wyf
kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg
maar jy hou my aan die raai
so dan maak ek maar ‘n groot lawaai

nou. nou wat nou, bly jy of ry jy
nou, nou wat nou, hou jy nog van my
nou wat nou, praat jy nog met my
kan ek dan nog ‘n drukkie kry

jy weet mos ek het ook ‘n binneste
en al sê jy min, jy bly my enigste
ek sit my beste voetjie voor
en dan fluister ek dit in jou oor
nou nou wat nou, bly jy of ry jy
nou nou wat nou, hou jy nog van my
nou wat nou, praat jy nog met my
kan ek dan nog ‘n drukkie kry

kan ek dan nog ‘n drukkie kry


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...