lirik lagu juanita du plessis – neem my hart
hoeveel keer het ek al hier voor u kom staan
hoeveel keer het my eie wil my laat verdwaal
ek probeer so hard om te wees wat u wil hê
maar heer, ek faal
ek weet die wêreld raak te belangrik vir my
en in my dwaasheid het ek van u vergeet
ek wil regmaak, o, here ek bely
vergewe my
hier is ek, ek gee my hele hart
ek gee my hele lewe
hier is ek, ek gee alles binne my
ek gee dit oor aan u
kom neem my hart o, heer
ek’s verlorе sonder u
maak my lewe rеin here lei my
ek gee aan u beheer
vul my met u gees
kom bly in my
dankie heer, dat u elke keer verstaan
en dat u my nog steeds aanvaar net soos ek is
vorm my en maak my soos u wil
vergewe my
hier is ek, ek gee my hele hart
ek gee my hele lewe
hier is ek, ek gee alles binne my
ek gee dit oor aan u
kom neem my hart o, heer
ek’s verlore sonder u
maak my lewe rein here, lei my
ek gee aan u beheer
vul my met u gees
kom bly in my
hier is ek
hier is ek
hier is ek
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mayot – ks
- lirik lagu els warouw – dear diary
- lirik lagu binyam – cini minis
- lirik lagu planttvibes – lost at sea
- lirik lagu lovad – vaken
- lirik lagu nichtseattle – ein freund
- lirik lagu nathan bajar – four eyes
- lirik lagu bronnie – funeral song
- lirik lagu libys feat. seniora elis – σαμοθράκη νησί
- lirik lagu sunshine boy (ru) – следы (footprints)