lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – mensliefding

Loading...

sommer net
ek wil nog altyd vir jou sing
my liewe mensliefding
ek gee my hart vir jou

ek soek al jare lank na die regte liedjie net vir jou
het geskryf papier geskeer maar nogsteeds klink alles bietjie flou
jy vra my hoekom ek dit doen
dan antwoord ek jou met ‘n soen

sommer net
ek wil nog altyd vir jou sing
my liewe mensliefding
ek gee my hart vir jou
ja ek sê sommer net
ek wil my liefde vir jou wys
jy’s die anker van my huis
my hart behoort aan jou
ek hoop jy weet wat ek bеdoel met hierdiе liedjie net vir jou
die woorde is krom en skeef maar het dit in my hart vir jou gehou
jy vra my hoekom ek dit doen?
dan antwoord ek jou met ‘n soen

sommer net
ek wil nog altyd vir jou sing
my liewe mensliefding
ek gee my hart vir jou
ja ek sê sommer net
ek wil my liefde vir jou wys
jy’s die anker van my huis
my hart behoort aan jou

my liewe mensliefding


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...