lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – huppel

Loading...

jy laat my dans, jy laat my sing
wil al my liefde vir jou bring
want dis jou na a am wat ek hier in my hart dra

jy laat my lag, jy laat my glo, jy gee die glinster in my oë
ek wil jou soen totdat jy vir pouse vra

sê my hoe doen jy dit alles so reg
voor ek weet slaan jy my asem weg

daar’s ‘n huppel in my stap
ek moet mooi trap trap
want dit gebeur net as jy naby is
daar’s ‘n lied hier in my hart
en nog wie weet wat
want hierdie hart het nou ‘n klop gemis
oh jy laat dit lewe hier binne my
uiteindelik het ek jou gekry
daar’s ‘n huppel in my stap en jy’s die enigste redе
jy laat my droom, jy gee my hoop
ek sal alles wat ek het vеrkoop
net om jou ou ou vir altyd hier te hê

jy ken my hart, jy ken my siel
en as die lewe my verniel vou jy my toe toe
waar ek in jou arms lê

sê my hoe doen jy dit alles so reg
voor ek weet slaan jy my asem weg

daar’s ‘n huppel in my stap
ek moet mooi trap trap
want dit gebeur net as jy naby is
daar’s ‘n lied hier in my hart
en nog wie weet wat
want hierdie hart het nou ‘n klop gemis
ah, jy laat dit lewe hier binne my
uiteindelik het ek jou gekry
daar’s ‘n huppel in my stap en jy’s die enigste rede


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...