lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – hou op soek

Loading...

jy hou van ‘n girl met ‘n kitaar
ek het ook ‘n melodie wat ek kan speel
gediggies maak jou drome waar
het jy geweet al my verhale raak te veel

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil hê
is wat diep hier in my lê
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek
jy hou van oë blou soos die see
kyk net hier en sien wat myne vir jou kan gee
jy hou van lippe wat kan soen
vir jou sal ek dit gee jy’s een uit ‘n miljoen

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil hê
is wat diep hier in my lê
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

jy kan seker wees oor my
glo my ek is hier om te bly
al wat ek vra is jou hart

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil hê
is wat diep hier in my lê
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
so hou op soek
hou op soek


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...