lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – hoe kan ek stilbly

Loading...

hoe kan ek stilbly
as ek weet hoe voel u liefde?
hoe kan ek stilbly
as ek weet dat u bestaan?
hoe kan ek lewe
sonder om vir u te lewe?
en hoe kan ek sing
sonder om vir u te sing?

oor die hoogste berge
oor die hele wêreld wil ek verkondig
u is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al u liefde
u genade
tot aan die einde
sal u naam op my lippe wees
hoe kan ek omdraai
as ek weet u is steeds voor my?
hoe kan ek omdraai
as u my pad gelyk maak?
hoe kan ek lewe
sonder om vir u te lewe?
en hoe kan ek sing
sonder om vir u te sing?

oor die hoogste berge
oor die hele wêreld wil ek verkondig
u is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al u liefde
u genade
tot aan die einde
sal u naam op my lippe wees

en ek loof u naam
u genade ken geen end nie
ek prys u naam
die koning van alle konings

oor die hoogste berge
oor die hele wêreld wil ek verkondig
u is heilig
oor die hoogste berge
oor die hele wêreld wil ek verkondig
u is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al u liefde
u genade
tot aan die einde
sal u naam op my lippe wees

tot aan die einde
sal u naam op my lippe wees


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...