lirik lagu juanita du plessis – hey
komaan
dis vrydagaand
dis weer tyd vir dans
hier is nog ‘n kans vat my hand
dan wys ek jou hoe
want ons hou van sing
en ons hou van spring
en ons almal doen die ding
kom ons doen dit almal saam
almal sê hey (hey)
sing dan he~hey (he~hey)
voel dit ritme in jou are
skud jou lyfie heen en weer
almal sê hey (hey)
sing dan he~hey (he~hey)
lig jou hande in die skare
en dan dans ons heelnag deur
niks kan ons keer
jy kan swaai soos jy wil
en draai waar jy wil dis reg
alles is reg
want ons hou van sing
en ons doen die ding
solank ons op en af kan spring
kom ons doen dit almal saam
almal sê hey (hey)
sing dan he~hey (he~hey)
voel dit ritme in jou are
skud jou lyfie heen en weer
almal sê hey (hey)
sing dan he~hey (he~hey)
lig jou hande in die skare
en dan dans ons heelnag deur
almal sê hey hey hey
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu die, emperor! die! – goodnight irene (lead belly cover)
- lirik lagu laedri – hissiyat
- lirik lagu dacrook – hope
- lirik lagu marie la melodia del genero – alucino
- lirik lagu j-formz – savior
- lirik lagu lighteye beatz – samra, bushido, shindy & metrickz – du fehlst… (remix)
- lirik lagu stevesongs – steve laughs again
- lirik lagu tóy tóy t-rex – beep stop
- lirik lagu logan halstead – kentucky sky
- lirik lagu opphawks – checkout! top 10 south african artists you need to know