lirik lagu juanita du plessis – gister is verby
ek het als probeer maar dit was te min
jou koffer was klaar gepak toe jy sê dis beter so
kom ons hou aan glo
maar niks was nog ooit weer dieselfde nie
ek mis elke deel van jou kan ons maar weer probeer
begrawe al die seer
was dit ek gewees of jy gewees
ek d~nk nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net so te los
ons kan weer begin, oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe stap die tree saam met my
gister is vir altyd verby
onthou jy hoe groot ons drome was
die reënboog roep nogsteeds ons name
vat diе kans laat ons die lewe dans
ek weet еk het ‘n fout gemaak
alles in my skree na jou so hier en nou
gee ek my hart vir jou
was dit ek gewees of jy gewees
ek d~nk nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net so te los
ons kan weer begin, oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe stap die tree saam met my
ons draai nie om vat dit soos dit kom
begin elke môre nuut
net jy vir my en ek vir jou
was dit ek gewees of jy gewees
ek d~nk nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net so te los
ons kan weer begin, oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe stap die tree saam met my
gister is vir altyd verby
gister is vir altyd verby
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu rdd – tuturututun
- lirik lagu booker – dalar
- lirik lagu quincy jones – just a little taste of me
- lirik lagu danien – please don’t cry
- lirik lagu ari grey – sleeping pill
- lirik lagu rendez-vous – the others
- lirik lagu little tony – questo mondo non mi va
- lirik lagu gianni suave – was 4 wave
- lirik lagu tafia – mention my name
- lirik lagu baby shon – we lit