lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – ek sal by jou staan

Loading...

iemand het jou hart gebreek
waarom is die liefde dan so wreed
en in jou oë sien ek self verwyt
en vrees vir die eensaamheid

nêrens is daar iemand wat jy vetrou
niemand om jou hand vas te hou
met soos ‘n kind in ‘n vreemde stad
vol angs vir die donker nag

maar as jy huil dan troos ek jou
as praat dan glo ek jou
as jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan
waar jy dwaal kom haal ek jou
as jy val dan help ek jou
as jy bang is vol verlange
sal ek by jou staan

jy wonder wat nou en waarheen
en môre lyk vir jou so alleen
en in jou oë sien ek self verwyt
en vrees vir die eensaamheid
maar as jy huil dan troos ek jou
as jy praat dan glo ek jou
as jy sê wat jy wil hê sal еk verstaan
waar jy dwaal kom haal ek jou
as jy val kom help еk jou
as jy bang is vol verlange
sal ek by jou staan

waar jy dwaal kom haal ek jou
as jy val dan help ek jou
as jy bang is vol verlange
sal ek by jou staan


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...