lirik lagu juanita du plessis - dum dum
Loading...
die omie kla en die tannie stres
dum dum dum dum
want sy’s te vet en hy kry al ‘n bles
dum dum dum dum
die lewe is tog pure pret
wees tevrede met wat jy het
want alles, alles gaan gou verby
maak die beste met wat jy kry
‘n man wil kuier en ‘n vrou raak kwaad
dum dum dum dum
maar hy kom tog huistoe al is dit laat
dum dum dum dum
die lewe is tog pure pret
wees tevrede met wat jy het
want alles, alles gaan gou vеrby
maak die beste mеt wat jy kry
kinders gooi ‘n tantrum alles is uncool
dum dum dum dum
maar môre is sy groot so bly maar die fool
dum dum dum dum
die lewe is tog pure pret
wees tevrede met wat jy het
want alles, alles gaan gou verby
maak die beste met wat jy kry
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu peter hammill - the mousetrap (caught in) [from skeletons of songs bootleg]
- lirik lagu demauryy - bud brothers
- lirik lagu holden laurence - orange grove, 2009
- lirik lagu masiwei - young prince
- lirik lagu waltmann - le job
- lirik lagu lil rjo - divine lips
- lirik lagu jeomir galvez - just another song
- lirik lagu juanita du plessis - nou wat nou
- lirik lagu leftøver - sick
- lirik lagu abated mass of flesh - dragged through the mud