lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – dis net jy

Loading...

dis net jy lyrics
ek weet ek sê dit dalk te min
en ek hoop jy kan my hoor
want jy’s my einde en my begin
en ek wil jou nooit verloor
die geur van liefde om jou
en jou woorde wat my dra in elke dag
jou hande wat my toevou
en die ritme van jou hartklop in die nag

dis net jy wat fluister in my drome
dis net jy hier sonder jou verlore
dis jy altyd jy in my hart
vir ewig sal net jy in my bly
want dis net jy

ek weet hoe min my woorde sê
maar dis jy wat my verstaan
en jy weet hoe diep my liefde lê
jy’s deel van my bestaan
jou stem jou oë jou glimlag
hier in my еlke oomblik van die dag
vir al ons toekoms dromе
kan ons hier in mekaar se arms wag

dis net jy wat fluister in my drome
dis net jy hier sonder jou verlore
dis jy altyd jy in my hart
vir ewig sal net jy in my bly
want dis net jy


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...