lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu juanita du plessis – boerejol

Loading...

die vure brand gooi nog ‘n houtjie op
want dis vanaand waar ons almal wakker bly
dis oujaarsdans hier op my oom se plaas
met al die vriende van die hele kontrei

die musiek is reg die meel is wit gegooi
ek hoor my pa sê “mamma gee jou hand”
ma hang uit vanaand sy’s opgetooi
en sy sê pappa, jy laat my hart weer brand

dan sê ons oooh oooh
druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
ooh, die liefde is ‘n wonderlike ding
stamp daai boude, boude tot die hane kraai
ooh, ‘n walsie met ‘n lekker tiekiedraai
boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
en ma sê boet, spin hom om die draai
hier’s pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
maak jou maag vol, hier kom ‘n lekker jol

my oupa gooi sy kierie eenkant neer
hy sê vir ouma kom ek wys jou ‘n ding of twee
ek’s dalk buite oud maar binne nog nie koud
en hy sê hou vas ouma hier gaan ons weer
dan sê ons ooh ooh
druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
ooh, die liefde is ‘n wonderlike ding
stamp daai boude, boude tot die hane kraai
ooh, ‘n walsie met ‘n lekker tiekiedraai
boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
en ma sê boet, spin hom om die draai
hier’s pap en wors, mieliebrood en moskonfyt
maak jou maag vol, hier kom ‘n lekker jol

maak jou maag vol, hier kom ‘n lekker jol
ja, dis oujaar met ‘n lekker boerejol


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...