lirik lagu johannes kerkorrel – hoe ek voel
as ek jou kon vertel
as ek jou net kon laat sien
sou ek ‘n skilder opdrag gee
om ‘n prent vir jou te verf
en as hy eindelik klaarmaak
as hy sy meesterstuk voltooi
sou jy weet, jy sou weet
as jy teen die tyd nog vergeet
hoe ek voel, hoe ek voel
oor jou
as ek jou net kon laat sien
as ek jou net kon laat lees
sou ek ‘n faxmasjien gaan huur
en gedigte vir jou stuur
en as jy anderkant dit kry
as jy dit uithaal en jy kyk
sou jy weet, jy sou weet
as jy teen die tyd nog vergeet
hoe ek voel, hoe ek voel
oor jou
as ek jou net kon laat lees
as ek jou net kon laat hoor
sou ek ‘n koor na jou toe stuur
serenade in die laatnaguur
en as jy wakker word een aand
en jou vensters staan wyd oop
sou jy weet, jy sou weet
as jy teen die tijd nog vergeet
hoe ek voel, hoe ek voel
oor jou
jy sou weet
jy sou dit weet
jy sou dit weet
jy sou dit weet
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu johnny burnette – little boy sad (bonus track)
- lirik lagu julieta venegas – lento (live)
- lirik lagu ike tina turner – twist and shout (re-recorded)
- lirik lagu jack jones – embraceable you
- lirik lagu jason webley – avocado mushroom devil trap
- lirik lagu sandra – love is the price
- lirik lagu strawbs – cold steel
- lirik lagu bt – a million stars
- lirik lagu pet shop boys – the miracle – colour and light
- lirik lagu confide – days are gone