lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jay – toe stop my hart

Loading...

[vers 1: lianie may]
ek het gedroom van ‘n plek
waar die son nooit gaan set
jy was daar in ‘n tronk
en ek moes jou kom red, my baby
met als wat ek het, my baby

[vers 2: jay]
en ek mis jou vanaand
in hierdie hel van ‘n plek
mis jou te veel om te sê
ek voel ‘n mes teen my nek
en my asem raak min, my baby
ek vra jou maak gou, my baby

[koor: albei, lianie may, jay]
toe stop my hart
toe stop my hart by jou
ek het ver geloop vir jou
ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar ‘n plek gehou
ek sal vir jou alles gee
ek sal jou trane wegvee
dit alles vir jou

[vers 3: jay]
daar was te veel om te sê
te veel wat jy nie wil weet
maar spyt kom altyd te laat
ek sou jou nooit kon vergeet
as еk alles kon terugdraai, baby
sou ek my wou tеrugwaai, baby
[vers 4: lianie may]
tot hier by my, soos dit was
waar ons ‘n lewe kon bou
waar ek jou styf vas kon hou
maar dis nou flenters en rou
op jou sal ek nooit kan opgee, baby
dit belowe ek jou, my baby

[koor: albei, lianie may, jay]
toe stop my hart
toe stop my hart by jou
ek het ver geloop vir jou
ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar ‘n plek gehou
ek sal vir jou alles gee
ek sal jou trane wegvee
dit alles vir jou

[brug: albei]
want elke tree saam met jou, my baby
los ons al die seer agter ons, baby

[slot: albei, lianie may, jay]
toe stop my hart (hart)
by jou
ek het ver geloop vir jou
ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar ‘n plek gehou
ek sal vir jou alles gee
ek sal jou trane wegvee
dit alles vir jou
dit alles vir jou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...