lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jakkie louw – die son skyn deur my

Loading...

ek vat die pad met my hoed in my hand
my baby sit aan die anderkant
sy sê sy d-nk sy is verlief
op haar selfoon tik sy nog ‘n brief

oooho mmhmm ja
whooo

dis kwart voor agt in die oggend
die son vat sag aan jou gesig
ek sê baby kom bietjie hier jong
wat’s jy so besig

oooho oooho ja

want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek sal daar wees
want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek sal daar wees

ek gaan jou terug wens

weet jy waar jou huis is
want ek sal jou kom haal
al bly jou op die wolke
of anderkant die maan

oooho oooho

want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek sal daar wees
want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek sal daar wees

ek vat die pad met my hoed in my hand
my baby sit aan die anderkant
sy sê sy d-nk sy is verlief
en ek se, op wie?

want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek will daar wees
want die son skyn deur my
en jou oë, kyk dwars deur my
en ek sweer, ek will sal wees

ek gaan jou terug wens


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...