lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu jack parow – boepens vark

Loading...

[intro]
boepens vark

[verse 1]
hallo baby
die vetgat’s terug
en vanaand gaan pappa weer jou bed laat skud
if you alone at home and you got nowhere to go
you pick the phone up and baby bel die boepens nou
if you husband’s at the bar or just out of town
i’m down to turn your frown fokken upside down
eks saucier as ‘n burger by die spur, maybe
i got the moves to make your panther purr, baby
for dis die peac-ck, losser than my wickets
opgefok met olie soos ‘n spatchc-ck chicken
finger fokken lickin’, kraak vars lekker
when i stick my d-ck in, laat jou hurrr soos ‘n trekker
(oef, hy’s fantasties. die s-x is amazing!)
pomp haar so hard, haar fokken voetjies maak fuisies
want as ek in stap begin jou koek fokken tingle
(bel die polisie, tune turn aan die poep signal)

[chorus x2]
yo baby, dis die boepens vark
jou b-tch wil aan my boepens vat
pappa klap jou boepens plat
my rympies los jou boepens plat

[verse 2]
(hallo boepens
dis katryn wat praat
wil net lat weet my man werk weer laat vanaand)
rol in soos ‘n warrelwind
woeps waai die klere
sy skree “boepens gee my ‘n rede om te lewe!”
(dokter, dokter
sê my wat die diagnosis is
as boepie aan my vat
voel ek of ek fokken koorsig is)
hy rook texan plain en drink brannewyn en c-ke floats
en laat jou meer fokken carbs uitbrand as tim noakes
no jokes
geen beter lover ooit te voorheen
jou baby het ‘n kappie van boepens op haar bobeen
dong lui die klokke
boeps vat die stokke
nou op daai poepie blitsvinnig uit die blokke
pasop
boepens gaan jou hart laat stop
as hy al ses silinders op een slag laat skop
so drop by
whenever jy wil cuddle of wil broeknaai
good times
goodbye
boepie is ‘n good guy

[chorus x2]
yo baby, dis die boepens vark
jou b-tch wil aan my boepens vat
pappa klap jou boepens plat
my rympies los jou boepens plat

b-b-b-b-baby dis die boepens vark [x3]

[chorus x2]
yo baby, dis die boepens vark
jou b-tch wil aan my boepens vat
pappa klap jou boepens plat
my rympies los jou boepens plat

b-b-b-b-baby dis die boepens vark [x3]


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...