lirik lagu jaak – geweld
[koortjie 1]
(ek hoor!) die jongens skiet met geweld, stiek met geweld
(ek hoor!) die jongens piets mettie belt, piech nettie geld
(ek hoor!) die jongens skiet met geweld, stiek met geweld
(ek hoor!) die jongens piets mettie belt, piech nettie geld
[vers 1]
(ek hoor!)
ek hoor van skiet en stiek en briek en sliep (ek hoor!)
ek hoor van lieg en tief en bief en spieg (ek hoor!)
ek hoor van dit en dat en siek en sat (ek hoor!)
ek hoor van slaan en traanso staan ek gaan! (ek hoor!)
[koortjie]
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (ek hoor!)
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld
[vers 2]
ek hoor toe jy uitkom
nesoes jason, jong
toe slyp jy tong
en kry toe klomp
byters brom maak van
syfers som nou kyk jy om
vas in danger, grom!
ma lat danger kom
want hysan gebom
mak my patience om
want jys kuiken~lomp
oepbek, bly verstom
soes ek my vermom
[koortjie]
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (ek hoor!)
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (ek hoor!)
[vers 3]
ek hoor van rep en krep en fet en whek (ek hoor!)
ek hoor van beats en heat en streets en peeps (ek hoor!)
ek hoor van murk en dirt en nerd en skuhrd (ek hoor!)
ek hoor van ma’in en game en fame, ag shame!
[koortjie]
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (ek hoor!)
die jongens skiet met geweld, stiek met geweld (ek hoor!)
die jongens piets mettie belt, piech nettie geld (ek hoor!)
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu anusha – loser
- lirik lagu devin griffin & lk shmoov – 17
- lirik lagu datpiffmafia – finding nirvana
- lirik lagu 1coronel – maciçado
- lirik lagu дети хрущёвок (deti khrushchovok) – я хочу (i want)
- lirik lagu sevz – hangxiety 2021
- lirik lagu lil $ilit – terimakasih sudah selalu ada
- lirik lagu harry belafonte – talkin’ an’ signifyin’
- lirik lagu los premios – leyre
- lirik lagu ju6y6a6y – ularyya satyybyn