lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ixa – silwer rand’jie

Loading...

[intro]

silwer randtjie (clears throat)..

uh, yo, uh

uh, yo, uh…

uh, uh…

van ek onthou was hieri onie altyd net op my case
cause voor my was my broers se namme ook op sy lys
toe check hy ek isi sele, ons kulids almal is skelms, das so baie van ons wati was wat le in die sele..

en asi intercomm my naam oproep da meet ek die hoof, los ek my karre in die deck in van hy skiet dit mos doof, da trek ek op met respek ma hyt dit nooiti gechek, once dit lyk ek gaan die saak wen word my rekords getrek. hoekom teach? die lewe was al kla so swaar gewies, a single parent met stout laaities in n rowe buurt, elke wiek word ons gebeef van ane kulid geeks, raaki vol omit die kinez in honger laagte skiet, ini aand as ek gaan float en kla geblaas het in die kool, “jy gaan nerens kom” herhaal jou stem, trippit in my oor. eerste geglo jyt ged-nk ek is n voel, besef ek later jy force laat ek kla maak met die skool, dankie teach!

[hook]

baie keere komit soe, wietie hoe, skyn n lig daar om n draaitjie, en soos ek loep ek opsoek vir n way deer al hieri rowe paaitjies en deer die dik donker wolk hou ek hoop en my oog op n silwer randtjie, op n silwer randtjie hou my oog op n silwer randtjie

[ixa]

toe ek kla maak met matriek, toe chek ek nou gaan ek geniet
my ma se ander seuns het dan graad 11 en 12 geskip
wat ek kom kry toe le ek amper twee jaar by die huis, en elke aand da clock ek laat in met n madrax face, toe chek ek hie moet eke slack, ek vat my uit die plek, gaan liewer werk op raps lat ek my lyrikse perfek, toe soek ek span volgens n man moet eet die join is ver
cause die hoofstaad heti liefde vir n kulid rap ster

jah nei

ini begin was mr. nuwe lanie ntja met my, hyt geweet van waar ek kom, hyt ook daar gebly. heti gewiet hy gaan my manipulate en my gebruik, even sy eie vrou het hom met geld en al geskei. ek het gewens vir n second chance en hyt dit gesense na n jaar toe check ek hier moet ek myself retrench
salute meneer leer ek weer uit die past tense, geld isi alles but baie vanit gaan change n mens

[hook]

[ixa]

ons was eens op n tyd vani sele struggle
swart tee, botter brood was sometimes die hustle
jy was my broer se patier so ekt op na jou gesien
plus jou siza was orait, heti gespin was n vriend…
het ha altyd n f-dg- gekoop met my skrikeljaar chien
dis wat n queen verdien as sy vir my treat soos n king
cause ek was n laaitie dai tyd en sy was standard tien
was baie intiem al het ons gesqueez oori jean
nou hoor ek wa jy kom by mense maak jy my so swaak
net hypocrytes gebruik sonder om sondes toe te plak
ma die vlamme opi dak openbaar jou hele trap, dit gani blus nie maaki saak hoe sterk die water tap, jy swipe sommer religion soos n graap net vir zaak, jou skelm is mos vlak as jy d-nk god vergeet dai saak. hoe los jy n vriendskaap, draai jou rug en jy stap. dai gut gevoel gehad, dai gevoel het nooit gesak

jyt nognooit my rug gehad, jyt my ali pad gehaat
en ek raki voli valse tjomie, ons kom uit een straat

[hook]

hou vas m-ssine….hou vas


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...