lirik lagu in stax – toxic
~chorus
sy is evil
ouuhh sy is evil
ouuhh sy is evil
jy kan haar nie vertrou nie
jhy gee haar alles en sy gee jou niksi
jy is lief vir haar
maar van jou liefde is sy nie bewus nie
jhy wil liefde maak en sy nooit lus nie
sy nooit tyd vi jo nie haar voete kry nooit rus nie
sy by an manne
sy hulle lief vir die diamonde
moenie beklei nie hulle het gunne
ek wil jou nie sien op grond nou beland nuh
los haar kom ons gaan nuh
ek wil vir jou nie gese het sy is n fout
met haar mooi oë maar haar hart is koud
geen gevoelens dood soos n stuk houd
sy ry manne soos n bout
mooi maar sy shout
die gesig is jonk maar onderkant is oud
~chorus
sy is evil
ouuhh sy is evil
ouuhh sy is evil
jy kan haar nie vertrou nie
hoekom het jy nog vir haar in jou lewe
sy mk jou so baie seermk nog altyd jhy vergewe
mb dit is nie liefde
sy is die pyn sy is die rede
laat haar gaan uit lewe
hai mooi oe is net viri minute
mb jhy kani wies lief vir haar ni
jy wil jouself dood mak jhy nie die eerste man ni
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mohidul tamim – skit
- lirik lagu boo-ker blahzay – you don’t love me
- lirik lagu maura o’connell – new orleans
- lirik lagu μηδενιστής (midenistis) – nα m’ aγαπάς
- lirik lagu dancing on fire – runaway
- lirik lagu maría peláe – mi tío juan
- lirik lagu jocstar – live from the north
- lirik lagu mystik mv – forgiato
- lirik lagu lil watermark – i’m not perverted, just italian
- lirik lagu troels gustavsen – lykkelig fortabt