lirik lagu glaskas – verloor myself
alles om my smelt ineen
wanneer ek weer sit en d-nk alleen
en alles wat my pla word toegevou
en vrede begin ritmies klop
en my hart soos ‘n drom hou
en ek voel asof ek vir ewig
kan wegraak in die oomblik
wegraak in die oomblik, wegraak
en partykeer verloor ek net myself
in niks nie
en partykeer verloor ek net myself
partykeer versmoor ek in die reën
en alles raak weg
alles raak weg
‘n paar minute verander in ‘n lang, stil aand
wanneer ek hardloop en val deur die klanke
en ek sien niks
en ek voel net
‘n duisend woorde
‘n duisend woorde
en ek voel asof ek vir ewig
kan wegraak in die oomblik
wegraak in die oomblik, wegraak
en partykeer verloor ek net myself
in niks nie
en partykeer verloor ek net myself
partykeer versmoor ek in die reën
en alles raak weg
alles raak weg
en partykeer raak ek net weg
en partykeer verdrink ek in jou trane
en partykeer raak ek net weg
en partykeer verdrink en jou trane
en ek raak weg
en ek raak weg
en ek raak weg
partykeer verloor ek net myself
in niks nie
en partykeer verloor ek net myself
partykeer versmoor ek in die reën
en alles raak weg
alles raak weg
partykeer verdrink in jou trane
verdrink ek in jou trane
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu cg6 – skinner
- lirik lagu hebe tien 田馥甄 – play我呸 – live
- lirik lagu lourance chahal (feat. iam avraj) – sheesha
- lirik lagu toni garrido – lilás
- lirik lagu mão morta – de coração aceso
- lirik lagu the philosopher – black metal (venom cover)
- lirik lagu luciano illuminati – do for yourself
- lirik lagu the wah! – hope (i wish you’d believe me)
- lirik lagu feli – doua inimi
- lirik lagu saf man – call the shots