lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu francois van coke – spaar my asseblief

Loading...

[vers 1]
ons was te laat, te jonk, te veel geskool om te verstaan
verslaaf aan geloof en vrees in praat
ident-teit, om die bos gelei
verantwoordelikheid vermy

[koor]
en ek weet nie waar ek pas in hierdie prentjie nie
die weer verander, ek gaan nêrens nie
net om ons foute weer te maak
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief

[vers 2]
ek was te laat
bewusteloos gebeur in meerl-st straat
beskerm en geleer om nie te kla
nutteloos, groot planne vir my
agtergebly

[koor]
en ek weet nie waar ek pas in hierdie prentjie nie
die weer verander, ek gaan nêrens nie
net om ons foute weer te maak
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief

[vers 3]
ons was ons hande in ons skuld
ons was ons hande in onskuld
ons was ons hande in onskuld
maar ek sit nog steeds vas op diesefde plek

[koor]
ek weet nie waar ek pas in hierdie prentjie nie
die weer verander, ek gaan nêrens nie
net om ons foute weer te maak
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief
spaar my -sseblief
spaar my -sseblief
spaar my -sseblief
net om ons foute weer te maak
spaar my -sseblief
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief
tot die wêreld eindig spaar my -sseblief


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...