lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu francois van coke – maanskyn en rose

Loading...

maanskyn en rose
die vuurdoop vir die rigtinglose
nie seker hoe dit sou uitdraai nie
maar angs is al wat ek oor het

ek wens kon bloed uit ’n klip tap
ek wens ek kon ware emosie voel
’n geskree onder die dowwe lig
van die maan en straatlig

môre is dit oor

my les geleer
rasionele denke
nou in beheer
maanskyn en rose

bevriend met die bose
’n heildronk vir die vredelose
nie seker hoe dit sou uitdraai nie
maar angs is al wat ek oor het

ek was ek was meer in beheer
ek wens ek kon alleen huis toe stap
’n gesmeek onder die bloue lig
van die staatskantoor

môre is dit oor

my les geleer
rasionele denke
nou in beheer
maanskyn en rose


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...